Successfully reported
+103

@ Mango's

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

@ Mango's is in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum en die Spinwiel Antique Shop and Village Museum. Dit is die ideale wegbreekplek weg van die bedrywige stadslewe.

Verblyf word gebied in 9 eenhede. Daar is 8 eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl een eenheid 'n badkamer met 'n stort en bad, en sy eie privaat ingang het.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en ’n braai-area in. Daar is 'n rugsteunstelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou. Slegs die muurproppe sal nie werk nie.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 664 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Patricia J
Saam met vriende
5.0
Baie oulike, netjiese verblyf, perfekte ligging en baie veilig. Baie vriendelike mense, netjies en skoon blyplekkie. Alles was perfek.
Sep 2025
Brian A
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely coming back. Excellent reception. Stay was phenomenal.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Magdalena C
5.0
Vriendelike ontvangs. Aangename verblyf. Aangename, netjiese verblyf. Ons het goed uitgerus. Ons het 'n glasbak benodig om in die mikrogolfoond te geb...
Sien meer
Aug 2025
Frans R
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker geslaap. Waarde vir geld, kamer is uitstekend. Sal weer gebruik.
Aug 2025
Nico B
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik. Baie lekker. Netjies en gemaklik. Alles wat mens nodig het.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle-Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 664

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Mango's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 664 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang