Manhattan
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2a Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op dieselfde eiendom as apart gehuurde vakansieverblyf. Geleë in die hartjie van Buccleuch, Sandton, is dit 'n goeie opsie vir diegene wat Monte Casino wil besoek.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby Mall of Africa, Monte Casino en Sandton.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Claudette
Gertrud
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2a Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2a Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang