Successfully reported

Maningwe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Riana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die diere was letterlik op ons voorstoep - lieflik! Lieflike natuurervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nc C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Regtig die lekkerste plek sover waar ek gebly het in Marloth. Besonderse plekkie met 'n baie goeie uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig en gerieflik. Baie gemaklik en bekostigbaar. Maak maar net altyd die gordyne en blindings toe as jy uitgaan. Die bobbejane breek anders in. Marloth Park is 'n lekker gesinsvakansie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gekuier, die huis was gerieflik en goed toegerus. Dit was 'n belewenis, die diere was baie. Die huis is pragtig. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie, ons het lekker gebly. Baie dankie, ons het lekker gebly en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwra S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlike bosveld rustigheid. Baie mooi, rustig en lekker. Huis is baie prakties, veral omdat daar 2 badkamers en 'n gaste-toilet is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelee D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer teruggaan. Het baie lekker gebly, was al by ander plekke in Marloth Park, maar hierdie was besonders lekker. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great! Lekker gekuier! Ons het baie lekker gekuier, en sal weer teruggaan soontoe. Ons het so baie diere gesien en als was sommer net reg! Kan dit sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

It was great. It was very good. We will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Rustig. Die eenheid was mooi en skoon. Alle geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca336d4dbac3e167ab4a73e051aa4b5dc81df439de58b1d768cc4aa9c744a1de83240d07d243b5745d98241711f7de23d528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 3719 Owl Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347694444444 31.802305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang