Mankele Camping Site
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mankele, Portion 3 of Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
- Vanaf R805 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mankele Kampeerterrein is pragtig geleë in 'n inheemse woud naby die Sudwala-grotte en langs die Houtboslooprivier in Sudwala.
Die kampterrein bied ruim staanplekke onder die bome in 'n bos-omgewing, ideaal vir diegene wat rus en ontspanning soek. Die kampplek akkommodeer 'n maksimum van 6 volwassenes.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, ablusiegeriewe en warm storte. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, saam met 'n oerwoudgimnasium vir kinders om te geniet.
Daar is 'n verskeidenheid staproetes in die pragtige bos-omgewing.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mankele, Portion 3 of Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Mankele Camping Site het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mankele, Portion 3 of Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang