Manor 38
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Manor 38 is in die kusvoorstad Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met eksklusief ontwerpte uitvoerende en voortreflike gastesuites vir die sakereisiger of toeris. Die gastehuis is naby The Boardwalk Casino en gewilde strande.
Die ruim gastesuites beskik oor gemaklike beddens, luukse beddegoed, plafonwaaiers en platskerm-TV's met DStv-kanale. Al die kamers het en suite-badkamers. Twee van die groter uitvoerende suites bied Jacuzzi-spa-baddens en multi-rigting stortkoppe. Die stylvolle en elegante luukse slaapkamers maak oop op die swembadarea.
Die instansie beskik oor 'n kroeg op die perseel, 'n swembad, braaigeriewe, 'n toertoonbank, 24-uur-ontvangs, lughawependeldiens en 'n wasgoeddiens. Veilige parkeerplek van die straat af word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 38 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Manor 38 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang