Successfully reported
+20

Manwood Lodge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Apr 2025 tot 1 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 120 R2 340 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Manwood Lodge is 'n dubbelverdieping grasdakhuis in die stil platteland van Rosetta, in die KwaZulu-Natal Midlands. Hierdie rustige toevlugsoord bied slaapplek vir tot 6 gaste.

Die semi-losstaande huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste het 'n koninggrootte bed, die tweede het 2 enkelbeddens, en die derde het 'n dubbelbed. 'n Volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak is op die grondvloer geleë. Alle linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die knus sitkamer en eetkamer bied 'n kaggel met hout voorsien, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Gaste kan buite ontspan terwyl hulle uitsigte oor die Mooirivier, landerye en die Drakensberge geniet. Die buite-area sluit gemaklike sitplek, 'n hout- of houtskoolbraai en 2 oordekte motorhuise in.

'n Privaat voetpad lei na die rivier, perfek vir voëlkyk, ontspanning of vang-en-vrylaat-visvang. Weeksdagdiens is op aanvraag beskikbaar.

Of gaste nou wil ontspan of verken, Manwood Lodge bied 'n gemaklike basis in die hartjie van die Midlands.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Old Main Road R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 340
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 340
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c1fb034466052e5443327c45786e6b15abc49b3881310c447a569b7edd2342912c8fdc95ee6193e5fb15a77639ac45c4005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 120 nouVanaf R2 340 per nag, vir 6 mense Old Main Road R103 Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.278997820981 29.983656849453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang