Successfully reported
+26

Manzini 12

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manzini 12 is 'n gerieflik gemeubileerde chalet vir tot 4 mense in St Lucia, en is net 700 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Die oopplan-chalet beskik oor 'n leefarea wat met 'n dubbelbed ingerig is, en 'n driestapelbed vir 3 mense is op die omheinde stoep wat vanaf die sitkamer lei. Die chalet het 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met TopTV is ook beskikbaar.

Die toegeboude stoep maak oop op 'n privaat, onderdakstoep met sitplek, asook braaigeriewe. Gerieflikheidshalwe word die chalet daagliks skoongemaak. Gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik maak.

St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos seekoei- of krokodiltoere, visvang, of 'n besoek aan die St. Lucia-wildreservaat, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Steven W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Baie lekker gebly. Plekkie in goeie toestand. Sal weer terugkeer.
Apr 2025
Herman V
Gesin met klein kinders
5.0
Definite winner, we will be back for sure! Lovely place, we enjoyed our 7-day stay. Having a huge blue pool was amazing in the heat. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Elmaryn H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, gerieflik en gemaklik. Ons het so lekker gekuier by Manzini 12. Perfekte eenheid vir ons tydjie by die see gewees. Die eenheid is baie goed to...
Sien meer
Feb 2025
Louis B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, central, peaceful, no fuss. My two young boys and I enjoyed our stay. Nearby beaches and parks, not to mention it is located ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Peggy B
Besigheidsreis
5.0
We will definitely use the facility again in the future due to its location. Very pleasurable. Everything needed was available and shop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manzini 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang