Successfully reported

Manzini 38 - Go & Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig ontspanne en gemaklik. Die plekkie was perfek. Uiters netjies en skoon en alles reg op orde. Goed onderhou en voldoende inligting verskaf deur gasvrou via WhatsApp. Geen tekorte nie en alles werk perfek. Kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfek en waarde vir geld. 'n Wonderlike eenheid met alles wat jy nodig het vir 'n perfekte verblyf. Modern, met groot badkamer en kamers. Toegeboude stoep met braai verskaf privaatheid. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Cosy, clean, nice unit. Very nice place, all as shown in the picture, all that you need to make your stay is available. TV with all channels, Netflix, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die resensie.

Zanel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Defnitief die moeite werd! Ons het vreeslik lekker gebly! Alles wat mens benodig, is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Pranesh S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderful unit, and I will return again. Wonderful self-catering unit. Has all amenities. Bedrooms are well appointed. 5 star bathroom. Will definitely return. Improvement: cleaning service should be done before guests' check-in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks Pranesh for your review. Sorry about the few minutes over that the ladies took to clean. Sometimes things never go as planned, but we are glad to hear that you enjoyed everything else.

Gary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Exceeded our expectations. The unit is a little gem and incredible value for money. The complex has a large pool which is a 30-second walk from the unit. The whole complex is very clean and well maintained. The attention to detail in this newly renovated unit struck us both. The private courtyard for braaiing is a great bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for the awesome review, Gary. We really appreciate guests like you. Thanks for the support; we are glad to hear that you had a great stay in St. Lucia.

Elardus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great amenities and walking distance from shops and restaurants. Well appointed, everything you need is there. Lovely decor. Stunning swimming pool and complex. Walking distance from everything. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thank you for the kind review, Elardus. We appreciate it. It was a pleasure hosting you, and we are glad your stay was appreciated and enjoyed.

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie sentrale verblyf in St. Lucia en uitstekende waarde vir geld. Ons het heerlik gebly in die oulike plek, wat baie goed toegerus is. Die aircons het uitstekend gewerk met die baie warm en bedompige klimaat. Daar is ook 'n lekker groot TV met 'n gemaklike bank. Die stortkop kan dalk vervang word. Maar verder was alles wonderlik en baie goeie waarde vir geld. Goeie diens en inligting verskaf. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Dankie vir die resensie, Combrinck. Ons waardeer dit opreg. Die badkamer was nuut oorgedoen, maar ons sal kyk na daardie stortkop. Dankie dat jy ons laat weet hieroor. Julle is altyd welkom terug.

Nokulunga N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Will definitely visit again. The place was very peaceful, which is something that I was looking for. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for your review, I'm pleased to hear you had an enjoyable stay.

Yvonne C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect, comfortable and beautiful attention to detail! The most beautiful unit with everything you might need. The air cons were dreamy with the heat and humidity. We had the best stay at Manzini 38. We even got welcome chocolates. Xx.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for your review, Yvonne. I am pleased to hear you had a wonderful stay and that everything met your standard.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc5786f875abb15a8eb85ec3e7284d2de4e40fa36a913b0531f86a635a7248b37ca5b8c87176003c69f616ac07df1c8a6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 38 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378454859526 32.409850358963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang