Mapuzi Pozi 4x4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonga, Coffee Bay, Mquanduli District, 5082, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mapuzi Posi 4x4 bied 'n rustige selfsorg-toevlugsoord in 'n landelike dorpie naby Koffiebaai, met uitsigte oor die Mapuzi-riviermonding. Die verblyf is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek omring deur die natuur soek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en maak oop na 'n patio met buitesitplek, wat 'n asemrowende uitsig oor die omliggende heuwels en kuslyn bied.
Gaste kan die oorvloedige voëllewe op die eiendom geniet, insluitend poue, tarentale en ander landelike wildlewe. Die Mapuzi-rivier is net 'n kort entjie weg en bied skaduryke plekke vir 'n verfrissende swem. Mapuzi Posi 4x4 is die perfekte basis om Koffiebaai en die Wildekus te verken, terwyl jy die rustige sjarme van die dorpslewe geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jonga, Coffee Bay, Mquanduli District, 5082, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonga, Coffee Bay, Mquanduli District, 5082, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang