Successfully reported
+47

Mar Adentro

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mar Adentro is 'n pragtige duplekshuis in Paternoster, naby die strand. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gaste wat lief is vir die see en graag van die stadsgemaal wil ontsnap.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n slaaparea in die solder, asook 'n hoofbadkamer. Die 2 slaapkamers het koniningrootte-beddens en die en suite-badkamers het 'n stort en 'n bad. Albei slaapkamers bied toegang tot die balkon en het 'n uitsig oor die see in die verte. Die solderslaaparea het 'n dubbelbed en die oorblywende badkamer het 'n stort. Beide die slaapkamers en die slaaparea in die solder word via verskeie trappe bereik.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis vloei saam met die sitarea wat gemaklike rusbanke voor die kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. WiFi is ook beskikbaar. Die eetarea het ekstra sitplek en daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek vir al die gaste.

Die eenheid het sy eie ingang en daar is veilige parkeerplek. Dit is ook naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mar Adentro het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06200d16c7b6e1e522f386ad0d28659e57a4b287cab4e110ea6ce6e1f013f6622cef9c3530078b42408d316b8ecfe2a4f1ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 St. Augustines Road Farm 32 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806068036688 17.898198881042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang