Mar Azul 18 Family Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mar Azul Estate 18, Ponta Do Oura, Maputo Province
- Vanaf R1 028 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mar Azul 18 Family Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op dieselfde eiendom as 2 ander vakansie-eenhede, en is geleë in die Mar Azul Estate wat aan die pragtige kuslyn van Ponta Malongane, net noord van die Ponta do Ouro-area, geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.
Hierdie eenheid met lugversorging kan tot 4 gaste akkommodeer in 'n oopplan-slaaparea en aparte badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek en 'n gedeelde swembad met sonstoele geniet. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand is naby. Neem asseblief kennis dat gaste 'n 4x4-voertuig benodig om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mar Azul Estate 18, Ponta Do Oura, Maputo Province
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mar Azul Estate 18, Ponta Do Oura, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang