Successfully reported

Maragslapie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Colleen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Magic! Maragslapie is magic! Ons het lekker gekuier en Weskus verken in alle rigtings. Blomme gaan kyk wat asemrowend was! Maragslapie is home from home! Alles is daar. Binnebraai 'n wenner en uitsig ongelooflik mooi. Lizelle is 'n super gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Colleen Baie dankie vir jou positiewe resensie! Altyd lekker om sulke gemaklike gaste te ontvang! Groete Lizelle

Elouise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Jy kan die see sien en hoor! Lieflike ligging en fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Elouise Baie dankie vir jul kort en kragtige resensie! Waardeer dit baie! Groete Lizelle

Sene B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

See-rus, see-vrede, see-gemak. Dit was heerlik! Ek het heerlik gebly in Maragslapie. Vir my was dit 'n wegbreek, weg van die gewoel van die stad en rustigheid naby die natuur, en ek het albei in oorgawe ontvang. Lizelle is 'n besonderse gasvrou en haar omgee in voorbereiding tot 'n goed beplande ontspanningsoase is ooglopend en tasbaar. Heerlike tuisgebakte beskuit, koffie, tee, suiker en melk, als wat ek vergeet het om te pak! Selfs voorbereiding met gas en liggies indien beurtkrag opduik. Die sonsondergang, uitsig oor die see, loopafstand tot die blou bankie en strand het die plek pragtig afgerond. Ek sien uit om eendag weer daar 'n pouse op die lewe te roep. Baie dankie, dit was net wat ek nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie dag Sené Baie dankie vir jou mooi resensie, dit laat die werk en tyd met die plekkies die moeite werd maak! Jy was voorwaar 'n goeie, maklike en hulpvaardige huurder. Mense soos jy is altyd weer welkom. Mooi week verder! Lizelle Kitshoff

George K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Was saam met my dogter vir skole skaak in Vredenburg. Jacobsbaai was 'n wenner. Pragtige plek. Baie goeie diens. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie dag! Baie dankie vir die goeie resensie. Bly jul het lekker gebly in Jacobsbaai! Mooi week verder!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karlheinz J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Adequate. Soundproofing from the main house can be improved. Large dogs with a low fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Karlheinz Thanks for your review! Sorry for the inconvenience, but it's a holiday home and you are the first to complain about the noise, remember it's vice versa! Yes, all Jacobsbay's fences are low, but our large dogs can't get over it and we take them along for our and our visitors' safety.

Anonieme gas
Kort verblyf
1.4
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Carlene B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lekkerste plek vir sielsrus! My eerste keuse as ek wil wegbreek. Wonderlike plekkie, perfek uitgerus met alles wat jy kan benodig. Gemaklike banke/bed, wonderlike stort, kombuisie het alles! Sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Carlene Jy is so 'n rustige gas, ons weet nie van jou nie! Dankie vir jou mooi resensie! Lizelle Kitshoff

Elmarie K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike plekkie vir ontspan. Lekker gebly, woonstel is baie goed toegerus. Alles wat mens nodig het en nog meer is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Elmarie Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie! Groete Lizelle

Debbie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastiese plek. Fantastiese plek. Wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Debbie Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie! Gaste soos julle is altyd weer welkom! Lizelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0650c9318fa86ba0bec1de07a114e56334f559ca70c76e889e048d59800ed5a4376d556b27f2ecb78eb36a8edc957070d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 38 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.977624919469 17.88712036883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang