Maramor Siesta Oornag Verblyf
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Marine Drive, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Maramor Siesta Oornag Verblyf bied oornagverblyf in 'n stil kusgebied tussen Struisbaai en L'Agulhas, direk oorkant die see. Gaste kan vars seelug en uitsigte oor verbygaande skepe by die mees suidelike punt van Afrika vanaf nabygeleë bankies geniet.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV met volledige DStv, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 1 gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet.
Die eenheid het nie 'n kombuis nie, maar 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster met eetgerei word in die gang voorsien. 'n Kombuishoekie in die voorportaal bied basiese geriewe vir die voorbereiding van peuselhappies. Die binnehof het 'n gedeeltelik onderdakstoep met 'n braai, 'n wasbak vir skottelgoedwas, en 'n stoeptafel met stoele. Die eenheid het nie 'n sitkamer of eetarea nie en is hoofsaaklik bedoel vir oornagverblyf. Gratis WiFi is beskikbaar.
Restaurante, kroeë en winkels is binne 1 tot 5 km. Die mees suidelike punt van Afrika is 5 km ver, terwyl die Struisbaai-hawe 1 km ver is, beide toeganklik via skilderagtige staproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 27 Marine Drive, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Maramor Siesta Oornag Verblyf het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Marine Drive, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang