Successfully reported
+49

Marang Gardens Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 59 Aftonweg, Rooigrond, 2745, Noordwes
  • Vanaf R1 541 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marang Gardens Lodge is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Rooigrond, tussen Lichtenburg en Mahikeng, net langs die R503. Dit is die ideale ontsnapping uit die gewoel van die alledaagse stadslewe.

Verblyf word aangebied in 10 smaakvol gemeubileerde en suite-gastekamers. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n behandeling by die spa geniet, ontspan met 'n drankie onder die grasdak-lapa, of rustige aande geniet om sterre te kyk. Of hulle nou vir ontspanning, besigheid of 'n troue besoek, hulle sal hartlik verwelkom word as deel van die Marang-familie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Hellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 59 Aftonweg, Rooigrond, 2745, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 541
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 541
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 541
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 59 Aftonweg, Rooigrond, 2745, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMzc2NmYxLTMxNTctNDc1YS04OTAwLTYwMzM3OTIwZmFjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 541 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 Erf 59 Aftonweg Rooigrond 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.923484 25.804904
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang