Successfully reported

Maratea 16

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ruan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjiese eenheid, naby alles en goed geprys. Baie lekker gebly, dankie. Alles in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Dankie Ruan en gesin vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer julle besigheid.

Chris P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfek geleë. Skoon, veilig en ruim. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Hi Chris. Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoer en waardeer julle besigheid.

Chris P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker vakansieverblyf! Puik verblyf! Baie skoon en netjies. Uiters goed geleë. Baie goeie sekuriteit en lekker swembad. Woonstel is modern uitgerus met alles wat jy nodig het. Winkels is net om die draai. Gasvrou is uiters vriendelik. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle kon lekker ontspan in 'n veilige, gemaklike en rustige omgewing. Dís hoe vakansie moet wees!

Jenny P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A perfect location for families, including teenagers and children. Four adults and one child (9) were very comfortably accommodated. The apartment was clean and had a number of extras such as a washing machine, a tumble dryer, a microwave and access to Netflix. We were able to walk to the beach and a number of restaurants and shops are easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Delighted to hear your positive feedback. The apartment aims to offer a home away from home for families. Thank you for your business. We hope to see you again in the future.

Bertus E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik, beskut van die wind tot 'n mate en naby aan die strand. Die verblyf was uitstekend. Die eenheid is ver genoeg van die see sodat jy nie die branders hoor nie en baie lekker beskut van die wind, maar naby genoeg sodat mens kan stap na die strand. Die instruksies was duidelik en geen misverstand is ervaar nie. Ons het regtig 'n lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi sekuur en ruim. Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlik, gerieflik, pragtig! Dankie! Ons het regtig lekker gebly. Dit is 'n netjiese huis met alles wat nodig is. Ons kon maklik strand toe gaan en die winkels wat om die draai is het alles so gerieflik gemaak. Die kliëntediens was ongelooflik en duidelik. Ons sal graag weer in die verblyf wil kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis wonderlik om te hoor julle het dit geniet. Ons is bly om te verneem dat die diens en kommunikasie effektief was.

Rune D
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Uitstekend maar warm. Blyplek was uitstekend. Als nuut, als werk en daar is basies als wat jy sal nodig hê of sou wou gebruik. Die plek is wel baie warm in Januarie. 'n Ekstra waaier sou nie skade doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leander B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Wonderful. We enjoyed every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons gunsteling vir 2023. Dit was werklik een van die beste Desember vakansies nog. Ongelooflik netjiese plek en bitter vriendelike eienaars. Kon die eenheid nie in 'n skoner en meer gerieflike toestand kry nie. Modern, ruim en perfek geleë naby die nodige winkels en eetplekke. Strand is letterlik stap afstand. Ons 6 grootmense en 2-jarige het werklik ons verblyf hier geniet. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOEf3MjVNzb3Kp88lW4SZwnt71g5m0kLOqXdMH2ElSkVxXsUnzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 23 Lyndsay Road Maratea 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.533555 31.21986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang