Maratski House
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Setlaar Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 269R2 043 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Maratski House is 'n bekoorlike vakansiehuis in Bothasig wat gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende bied.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n driekwartbed en 'n enkelbed, en die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die buitestoep of in kuierarea met binnebraaigeriewe ontspan. Die huis het 'n omsetter vir enige kragonderbrekings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Maratski House is gerieflik naby plaaslike winkelsentrums en restaurante geleë. Panorama Hospitaal, Virginia Active en Planet Fitness is ook naby, en verskeie wynplase en die strand is net 8,9 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Setlaar Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Maratski House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Setlaar Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang