Successfully reported

Marelda's Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alison C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very relaxing. My stay was really good, accommodation was clean, neat and tidy. Loved the fact that there was WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
It was a pleasure to accommodate you. All the best for the future.

Nikki P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerieflik, skoon, netjies, stil, gemaklik, en baie veilig. Ek het baie veilig gevoel in die plekke waar ek gebly het en die sluitingstelsel was baie goed. Die slaapplek was stil al was die blyplek reg langs die hoofpad. As jy 'n supersensitiewe slaper is, sal ek nie langs 'n besige pad slaap nie. Anders is die blyplek baie gerieflik, en stapafstand van die ok mini-mark. En ook 'n baie mooi gebied in Saldanha. Die mense laat jou baie tuis voel, en is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Baie dankie vir die ondersteuning, en dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Groete

Adri H
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker. Gasvryheid is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Baie dankie vir die mooi review. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Alles wat mooi is vir 2025.

Jacqueline C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Diens was perfek. Sal enigiets weer daarheen wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Baie dankie.

Fredelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Sien onder Alles omtrent die woning was perfek, ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Netjiese, veilige verblyf. Net soos 'n vorige keer het ons ons verblyf geniet. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Baie dankie. Dit was soos gewoonlik n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien weer. Weskus groete, Marelda

Geraldine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Prettig, veilig, tuis, gemaklik, vriendelik Die kuier was ongelooflik en die egpaar het ons ontvang met vriendelikheid en behulpsaamheid. Altyd seker gemaak of ons iets kort en die huis is gemaak om mense tuis te laat voel. Die veiligheid was van hoë gehalte gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Weskus groete Marelda

Elmarie H
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Baie gerieflik en lekker rustig. Wat 'n heerlike paasnaweek het ons as gesin gehad. Ons was 5 grootmense. Die verblyf was baie skoon, netjies en gerieflik. Die kamers en badkamers is aantreklik. Die blyplek is ruim en netjies. Niks ontbreek. Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die gasheer en -vrou is baie gaaf en opreg vriendelik. Uit en uit sy prys werd! Ons sal weer kom en dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Tot weersiens. Vriendelike groete Marelda

Quinton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2021

Baie warm verwelkom, en het die verblyf geniet, al was dit vir besigheid. Marelda en haar man het my baie tuis laat voel en dit tel vir baie. Die woonstel is ruim en gemaklik met alle geriewe in die kombuis. Die waaier in die dak was n groot pluspunt, want Saldanha was verbasend warm. Enigste kommentaar is dat die WiFi 'n bietjie swak opvangs het in die kamer, en dalk 'n versterker nodig het. Andersins was dit baie aangenaam en Marelda wat elke nou en dan in check of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

We will definitely be back and recommend Marelda's. We enjoyed everything about our stay at Marelda's Accommodation. From the moment of our arrival to our last minute there we were treated like like royalty. Marelda was very helpful and assisted us in extra things that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelda
Marelda's Accommodation
Thank you, it was a pleasure to accommodate you. Hope to see you again. Marelda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sound Of Jura Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a20e902c317fb9df582224a397392f6a13c95e492c93c8e2f821e3efd22fc61e36b3231d959f67db846501c0e59a59852d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 2 Sound Of Jura Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.9989356 17.9438069
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang