Margate Sands
- Kapasiteit: 378 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley Street, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 229 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Margate Sands is geleë op die strandfront van Margate aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, 153 km suid van Durban. Die bekroonde oord bied direkte toegang tot die strand en gesinsvriendelike geriewe op die perseel, wat dit ideaal maak vir 'n kuswegbreek.
Elke woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in.
Geriewe op die perseel sluit 'n buitelug swembad, 'n speletjieskamer, minigolf en 'n welstandsentrum in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit restaurante, kroeë en verskeie strand- en sportaktiwiteite in, alles binne loopafstand. Die oord is ook geskik vir konferensies en geleenthede.
Die jaarlikse Harley Davidson Bike Week vind plaas van 27 April tot 1 Mei. Hoër geraasvlakke kan gedurende hierdie tydperk verwag word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 913
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Harley Street, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Sands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 378 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley Street, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang