Successfully reported
+26

Marginella 13

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marginella 13 is 'n groot, lieflike en huislike selfsorgwoonstel wat in die veilige Marginella-kompleks aan die Umdloti-strandfront geleë is. Hierdie woonstel is 1 van slegs 3 eenhede in die heel voorste vleuel van die gebou, wat dit baie eksklusief en ruim maak met ononderbroke breker-uitsigte. Die stil kusdorpie Umdloti is 25 km noord van Durban geleë en is 'n ideale gesinsvakansiebestemming.

Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir jou selfsorgbehoeftes en is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 8 en lieflike vensters met baie sonlig. 'n Sitarea met gemaklike en moderne meubels het 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, vir aand-ontspanning.

Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n groot balkon met 'n ingeboude braai en buite-eetmeubels oopmaak, waar gaste die verfrissende seelug en delikate uitsigte kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marginella 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a8596e1745b63b79e46dc083523d5d4e027c9feb177c233952161fd3a3cdb70959357728028cfb4b41613245e11a04d70c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 13 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.668926006955 31.118977077523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang