Marginella 20
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 North Beach Road, Marginella Complex, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 650R1 767 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Marginella 20 is 'n seefrontwoonstel met 'n groot 5,6 KW-omskakelaar, met 'n 18-uur-rugsteun, wat selfsorgverblyf in die veilige Marginella-kompleks aan die Umdloti-strandfront bied. Die rustige kusdorpie Umdloti is minder as 30 km noord van Durban en 'n ideale gesinsvakansiebestemming.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. 'n Dubbelbed word in die tweede slaapkamer voorsien en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei hierdie slaapkamers het 'n waaier en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6, terwyl die sitkamer met lugversorging spog met 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die leefarea het stapeldeure wat oopmaak na 'n balkon met buitemeubels, 'n ingeboude braai en asemrowende see-uitsigte.
Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 13 North Beach Road, Marginella Complex, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 North Beach Road, Marginella Complex, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang