Mari
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1st Avenue 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R995 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mari bied netjiese en veilige selfsorgverblyf in die dorpie Parys, noord van die Vrystaat. Dit is 'n veilige area en die eenheid is langs 7 ander eenhede in die landgoed geleë.
Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuisarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed met 'n enkelstapelbed oorhoofs. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort en beskik ook oor 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis het 'n mini-eilandtafel en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het oorgenoeg gemaklike sitplek voor 'n platskerm-TV. Die sitkamer lei by die voordeur uit na 'n onderdak-gemeubileerde patio wat oor die tuin en braai uitkyk.
Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en 2 veilige onderdakparkeerareas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1st Avenue 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Mari het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1st Avenue 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang