Successfully reported

Marianne's B&B

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig. Vriendelike gasvrou. Kamer netjies. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Het baie lekker gebly, het vriendelike diens ontvang. Sou graag 'n waaier in die kamer hê vir die hitte en dalk WiFi-wagwoord in die kamer, maar was baie tevrede en dankbaar vir 'take away' ontbyt en hulp met ons reprints.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Good. Very nice person with a friendly personality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Gemaklik en veilig. Ja, dit was 'n lekker ondervinding.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monya V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Rustig en stil. Baie vriendelike diens. Baie hulpvaardig. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rosemary T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Relaxing and quiet. Excellent hostess. I would like to mention that it would be useful to have a mirror on the wall in the bedroom rather than two in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Net wat ek wou hê, lekker verblyf en vriendelike diens. Uitstekende diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie vir jou mooi woorde, Michael! Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Jcb Gearvest (Pty)Ltd (Billy) M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Baie netjies, goeie klientediens, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie, Yolande. Dankie vir jou mooi woorde en ons sien uit om weer julle persoonlik te verwelkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Annie Botha Avenue, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0227c305fd740e91f32be0aa1b6f1108411ad3bc6d0d18c4c7470fdfc588e0f80e5f481abdf3a7224b3dd1f0d22fe0c501e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 87 Annie Botha Avenue Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7332162 28.2116572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang