Successfully reported
+11

Maria's in Melville

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maria's in Melville is 'n selfsorg-eenheid in Melville. Daar is sonkrag op die perseel en dus ervaar die woonstel nie beurtkrag nie. Daar is ook 'n watertoevoerstelsel wat nie-drinkbare water kan voorsien indien nodig. Die eenheid is privaat en het trappe wat lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, sitkamer en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank en tafel waar gaste kan sit, eet of werk kan doen. Die leefarea bied gemaklike stoele en maak oop op 'n privaat balkon waar gaste kan ontspan.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel wat nie van die straat af gesien kan word nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Quintus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Maria's in Melville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf317e82f1bf8bb6719a9e2cfec106c669da914844ee5ef23fba585c150c21fad9f80df9634ec8fcad9931b710a184886691a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3 8th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1734714 28.0009278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang