Successfully reported

Maribeau Akkomdasie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andries V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was waarde vir geld. Dit was baie aangenaam en ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê.

Lynette D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wens ons kon langer bly! Baie lekker plek met genoeg spasie. Eienaar is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Dankie, was 'n plesier om julle hier te he.

Juanita P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die plekkie was baie oulik en sal beslis vir ander mense aanraai. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Leon V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker ons see vakansie wat ons nie sal vergeet nie. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê.

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Vir die doel waarvoor ons die akkommodasie gebruik het, was dit voldoende. Ja, ons het warm geslaap en stortgeriewe was aanvaarbaar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Lang verblyf
4.0
Sep 2025

Baie goeie waarde vir geld; ek sal weer in die toekoms hierheen kom. Baie lekker gebly; die akkommodasie het alles gebied wat ek nodig gehad het en was heerlik privaat.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie, Danie Dit was lekker om jou hier te hê.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Gemaklik. Dit was voldoende. Kussings was net nie skoon nie. Die indraai by die gastehuis is baie onsigbaar. Dit is tussen takke; jy moet mooi kyk om dit raak te sien.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Hi Rene Jammer om te hoor dat jy nie gelukkig was nie. Die kussings was gewas maar is ongelukkig gevlek, ons was wel weer elke keer die beddegoed en kussing slopes. Was jy darem tevrede met die gratis upgrade van die bachelor woonstel na die 3-slaapkamer huis toe?

Gustav B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon veiling en baie sentraal geleë. Dit is skoon, veilig met vriendelike diens en jy is binne 15 minute van al die hoofstrande af, beste waarde vir geld wat ek in jare ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Hi Dankie vir jou ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien. Net vir interessantheid, die Munster/Glenmore strand is 950m van die huis af en dit is 'n lekker swem strand, as jy met die kar ry is dit nie eers 5 minute nie. Groete Marius

Judith C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Highly recommended. Lovely place to stay. Beautiful sea view, fully equipped kitchen, outside patio with braai, very comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Thank you Judith, it was a pleasure hosting you and your husband.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 385 Von Baumbach Avenue, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539c1fa76a52b006a7ff236c3f2b9afb7a1b184c7c80f1b0d7dce1db14138e349805be94b5747f229dfb32aadb2d9b81f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 385 Von Baumbach Avenue Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.003485783692 30.260407423241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang