Maribeau Vakansiewoonstel
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 385 Von Baumbach Avenue, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maribeau Vakansiewoonstel is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Munster. Die eiendom is binne maklike bereik van Munsterstrand, wat dit ideaal maak vir diegene wat 'n prettige kusvakansie soek.
Hierdie privaat woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV-boks met YouTube en MFC vooraf gelaai – bring net jou eie WiFi. Ongelukkig is die hoofhuis se veselsein nie sterk genoeg om die woonstel te bereik nie.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die eenheid beskik oor 'n buitebraai-area en toegang tot 'n tuin. Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering en lughawe-vervoer op afspraak.
Doendinge in die omgewing vir gaste om te geniet, sluit in perdry, voëlkyk, wildritte, swem, visvang, fietsry en bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 385 Von Baumbach Avenue, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Maribeau Vakansiewoonstel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 385 Von Baumbach Avenue, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang