Successfully reported
+26

Marico Guest Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4, Farm Rietvallei, Groot Marico, 2865, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marico Guest Lodge bied sakpas-oornagverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers en is net 10 km buite Groot Marico en 30 km vanaf Zeerust.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-rondawels in 'n bosveld-omgewing wat elk geskik is vir 2 gaste. Die rondawels het elk 'n dubbel- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elke rondawel het ook 'n kombuise wat met 'n mikrogolf, gasstoof, yskas, tee-en koffiemaakgeriewe en WiFi toegerus is.

Daar is privaat braaigeriewe, asook veilige parkeerplek. Ontbyt en aandetes is beskikbaar indien vooraf gereël. Die lodge het elektriese heinings. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre + Rika T
Saam met lewensmaat
5.0
It was lekke. We enjoyed it in the bushveld.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Sarita E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf by Marico Guest Lodge was baie aangenaam. Slegs een nag oorgeslaap by Marico Guest Lodge. Die eenheid was baie netjies en skoon. Goed toeg...
Sien meer
Apr 2025
Ansie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, bekostigbaar, rustig. Ons het die verblyf baie geniet. Lekker geslaap. Dalk 'n voorstel van bietjie beter beligting naby 'n spieël vir ons ...
Sien meer
Apr 2025
Rika L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n lieflike plek met vriendelike eienaars en hondjies! Sien sterre.
Jan 2025
Misha C
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. I had a great stay during my recent business trip. The room was clean, comfortable, and well-equipped. The owner was very un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N4, Farm Rietvallei, Groot Marico, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Marico Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4, Farm Rietvallei, Groot Marico, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f9b9001daebf0e8f7bdd703da383031ceefcd1a3cf475a260c6b3bfc1d7ca43e7a6af7c3bad14f2e4875393bfb9e5df979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Off the N4 Farm Rietvallei 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.607027777778 26.346638888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang