Marien Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Ravine Drive, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marien Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis reg op die strand in die kusdorpie Glentana naby Groot-Brakrivier. Hierdie goed toegeruste huis bied moderne geriewe, ruim leefareas en skouspelagtige see-uitsigte. Ideaal vir paartjies, gesinne of vriende, bied dit die perfekte basis vir 'n ontspannende en romantiese see-wegbreek langs die skilderagtige Tuinroete.
Die eiendom beslaan die hele boonste verdieping van die huis, met 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en sluit ook 'n en suite-badkamer met 'n stort in. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea, vergesel van sy eie badkamer, ook toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-droër-kombinasie. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die eindelose see-uitsigte bewonder, en spog ook met 'n binnenshuise braai. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis, onbeperkte WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n ruim patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai met 'n pizza-oond geniet. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste sal net 'n paar meter stap van die ongerepte Glentana-strand af wees, perfek vir swem, sonbaai en lang kuswandelings. Nabygeleë besienswaardighede sluit in gholfbane, staproetes en skilderagtige uitkykpunte langs die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annerien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 117 Ravine Drive, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Marien Beach House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Ravine Drive, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang