Successfully reported
+25

Mariental Hotel

  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mariental Hotel is in die hoofstraat van Mariental geleë en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die B1, talle winkels en restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 28 slaapkamers en maak voorsiening vir enige groep. Elke slaapkamer het sy eie privaat, en suite-badkamer, met óf 'n stort óf bad, lugversorging, asook 'n koffie- en teemaakgeriewe. Elke slaapkamer beskik ook oor 'n TV met sekere kanale.

'n Heerlike ontbyt is by die kamertarief ingesluit.

Die hotel spog ook met 'n a la Carte-restaurant op die perseel, asook 'n sportkroeg met pooltafels en dobbelmasjiene.

Daar is 2 konferensiekamers en die geriewe kan tot 60 afgevaardigdes op 'n slag akkommodeer. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste.

Die hotel het 'n biertuin buite met braaigeriewe vir gaste.

Die hotel bied 'n rustige, klein dorpie-gevoel en is 'n goeie opsie vir 'n oornagverblyf vir toeriste wat deur Namibië reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Sue-ann H
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, gemaklik en veilig. Die oornagverblyf was gerieflik, veilig en gerieflik. Net die WiFi was nie beskikbaar.
Jul 2025
Eloise F
5.0
Waarde vir geld vir gemaklike en lekker verblyf. Tweede keer wat ons hier slaap. Lieflike kuier en gemaklike verblyf, en personeel vreeslik behulpsaam...
Sien meer
Apr 2025
Monique S
Gesin met klein kinders
5.0
Die staff en diens is puik. Ons het baie lekker gebly na 'n baie slegte aand by Kameelboom Lodge in Vryburg. Die staf is wonderlik en baie behulpsaam....
Sien meer
Mrt 2025
Petro T
Saam met vriende
5.0
Goeie nagrus. Baie lekker gebly by Mariental Hotel. Baie behulpsaam en vriendelike personeel. Gaan uit jou pad om jou te help.
Jan 2024
Cobus S
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice place and friendly staff. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Onelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Mariental Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVBibRztdJ2IF4hEHjIcJYnEeotLGkoL1AKkHpnB4TiuUpvrIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 Corner of Marie Brandt Street and Charney Road Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.624131 17.959623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang