Successfully reported

Marie's Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Dit sou meer gemaklik wees as daar 'n stoel of rusbank in die eenheid was. Lekker rustige atmosfeer op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan T
1 nag
4.6
Jul 2024

Baie goeie WiFi. Dit was baie koud, maar ek het lekker gebly in 'n blyplek wat amper 'n hele woonstel is. Verskeie slaapplek opsies, met heerlike warm winterslapers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2024

Ons het die plek verlaat met so 'n gemoed dat ons nie 'n geskenk vir eienaar gelos het nie. Ons het die woonstel bespreek en dit is so bevestig deur julle, maar daar is vir ons 'n kamer gegee met die minimum geriewe, minimum spasie om kos te maak. Geen plek om klere te hang of bêre, al die klerekaste het slotte aangehad en is gesluit. Geen plek om eetgerei en koppies en borde te was behalwe in badkamer se wasbak of bad. Geen plek om te sit om te ontspan soos die sitkamer se foto of te eet behalwe een harde stoel. Dit is glad nie ooreenstemmend met die beskrywing op die website onder die titel van woonstel en die foto's daarby.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Lushof Farm, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc796a7c7bb1d9569db2241cb144f2e349232f3d6043189dae1e909d6854be6d862b6d1e2c27d9a4f46b94a84666301ad129b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 N14 Lushof Farm 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.941465643583 24.802016488128
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang