Successfully reported
+15

Marietjies Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1174 Umdlenevu Street, B - South, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R756 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Marietjies Gastehuis dien die Kwa-Zulu Natal gemeenskap sedert 2005. Ons spesialiseer in vriendelikheid en ons personeel bied kwaliteit en betroubare diens waarop jy kan staatmaak. Daarbenewens is ons vriendelike en professionele personeel hier om enige vrae wat jy mag hê oor ons gastehuis te beantwoord.

Wanneer jy ook al 'n blyplek nodig het, het ons wat jy nodig het teen pryse wat jy kan bekostig. By Marietjies Gastehuis is ons doel om aan jou hoflike, doelmatige, professionele diens van die hoogste standaard te voorsien.

Die gastehuis het tans 4 dubbelkamers en 3 enkelkamers, al die kamers het hul eie badkamers en is toegerus met lugversorging, DStv en 'n yskassie.

Ontbyt en aandete is beskikbaar en word in die eetkamer bedien. Middagete kan uit die kombuis bestel word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1174 Umdlenevu Street, B - South, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marietjies Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 756
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 756
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 756
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1174 Umdlenevu Street, B - South, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YzViMTg3LWQ4ZjgtNGI3Zi1hNDM3LTczNmI5NzA3NTA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R756 per nag (plek vir 1) 9 5 1 5 1174 Umdlenevu Street B - South 3838 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.305448087841 31.412985920906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang