Marigold 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 86 Lagoon Drive, Umhlanga, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marigold 2 is 'n bekoorlike en knus woonstel in Umhlanga, perfek vir 2 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek, net 100 m van Umhlanga Rocks-strand af.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, sowel as eetgerei en breekware. Geriewe sluit in 'n TV met volledige DStv, Netflix, Prime Video en WiFi.
Gaste kan ontspan in die lieflike noord-gerigte tuinwoonstel, wat 'n klein patio en 'n Weber-braai het. Die kompleks bied ook 'n swembad en 'n muurbalbaan vir inwoners om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 86 Lagoon Drive, Umhlanga, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marigold 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 86 Lagoon Drive, Umhlanga, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang