Marija Manor Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 Marija Street, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is net aan die anderkant van die Wonderboom Natuurreservaat, langsaan Magalieskruin, Montana en Annlin in Pretoria se noordelike voorstede.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer is toegerus met sy eie dekodeerder vir DStv. Verder het elke kamer ook 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en elektroniese kluise. Elke kamer lei na 'n voorstoep en het 'n privaat ingang.
Ons dra die veiligheid van ons gaste op die hart en gevolglik bied ons die volgende maatreëls: geslotekringtelevisie, elektriese heinings, afstandbeheer hekke, veiligheidshekke, elektroniese kluise in elke kamer en oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel. WiFi is ook beskikbaar.
'n Basiese Kontinentale ontbyt met ontbytgraan, jogurt, brood, kouevleis, kaas, muffins, vrugtesap, koffie en tee is ingesluit en word in die eetkamer bedien.
Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, fietsry en stap in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 137 Marija Street, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Marija Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 Marija Street, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang