Successfully reported

Marilyn's Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, heerlik, heerlik gebly. Baie ruim, mooi, netjiese en skoon eenheid. Ten volle toegerus met alles wat nodig is, kombuis heerlik ingerig met alles wat nodig is om 'n maaltyd voor te berei. Eenheid is goed geleë in rustige woonbuurt, naby aan inkopiesentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, heerlik, heerlik. Sal weer daar bly. Dis 'n pragtige, netjiese en ruim wooneenheid, goed gemeubileerd en die kombuis is besonder goed ingerig. Daar is ook 'n mooi tuin en braai area beskikbaar. Die eenheid is goed geleë in 'n stil woonbuurt, naby aan die besighede en inkopiesentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Awesome. Baie lekker gebly en sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noncedo Patricia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

It was enjoyable. We enjoyed our stay. The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Verity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 John Barker Street, Extension 5, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9003fe5db2535a903a7b27e5477980659659c97f4295454e35f33731f3e07b4fa4c5557f1123f6dcf3deb4c1ecf27d4257e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 14 John Barker Street Extension 5 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.3282957 31.0047956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang