Marina Martinique 1152
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 960 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in Marina Martinique en kan tot 8 mense akkommodeer.
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed; 2 daarvan het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die huis bestaan uit 2 sitareas, en die tweede sitkamer het 'n TV met ExtraView DStv Premium. Daar is onbeperkte Wi-Fi.
Die leefarea het 'n ingeboude braai-area en maak oop op 'n dek wat oor die marina uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis, wat ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër het, asook voor die motorhuis. 'n Dubbelkajak, 'n enkelkajak, asook vasmeerplek vir 'n boot, is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Martinique 1152 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang