Marina Martinique B&B
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marina Martinique is langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderplankry-mekka van Suid-Afrika, geleë. Die B&B bied vyf volledig gediensde, ruim en suite-slaapkamers. Toegang tot hierdie woongebied word streng beheer, en daar is 24 uur-sekuriteit omdat dit op die eiland geleë is.
Elke kamer het sy eie privaat balkon met uitstekende uitsigte oor die kanale en die marina, asook 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n kluis, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gerieflike leef- en eetkamer wat uitloop op 'n groot houtdek wat uitkyk oor een van die kanale. Faks- en internetgeriewe is beskikbaar. Volledige Engelse ontbyt word bedien, en aandete kan op vooraf versoek voorsien word. Eet by een van 2 uitstekende restaurante langs die Marina Martinique.
Daar is 5 km se kanale en waterweë binne die Marina, en Marina Martinique B&B het 'n pontonboot vir sonsondergangvaarte. Die water in die kanale is helder, skoon seewater en is veilig om in te swem. Gaste is welkom om hul eie kano's saam te bring om op die kanale te gebruik. Die wonderlike strande van St Francisbaai, met alles wat hulle bied, lê net buite die Marina.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Martinique B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang