Marina Martinique B&B
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marina Martinique is geleë langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderry-mekka van Suid-Afrika. Hierdie B&B bied 5 ruim en suite-slaapkamers wat ten volle gediens word. Toegang tot hierdie woonbuurt word streng beheer en daar is 24-uur sekuriteit, siende dat dit op die eiland geleë is.
Elke kamer beskik oor sy eie privaat balkon met ongelooflike uitsigte op die kanaal en die marina. Elkeen het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gerieflike leef- en eetkamer wat oopmaak op 'n groot houtdek wat uitkyk op een van die kanale. Faks- en internetgeriewe is beskikbaar. 'n Volle Engelse ontbyt word bedien en aandete kan ook voorgesit word indien vooraf gereël. Verder kan jy ook eet by een van die twee uitstekende restaurante wat grens aan Marina Martinique.
Daar is 5 km van kanale en waterweë in die Marina en Marina Martinique B&B het 'n pontboot vir sonsondergangritte. Die water in die kanale is skoon seewater en dis geskik om in te swem. Gaste kan gerus hul eie kano's saambring om op die kanale te roei. Die pragtige strande van St Francisbaai met alles wat hulle bied is net buite die Marina geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Martinique B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang