Successfully reported
+41

Marina Martinique B&B

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marina Martinique is langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderplankry-mekka van Suid-Afrika, geleë. Die B&B bied vyf volledig gediensde, ruim en suite-slaapkamers. Toegang tot hierdie woongebied word streng beheer, en daar is 24 uur-sekuriteit omdat dit op die eiland geleë is.

Elke kamer het sy eie privaat balkon met uitstekende uitsigte oor die kanale en die marina, asook 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n kluis, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gerieflike leef- en eetkamer wat uitloop op 'n groot houtdek wat uitkyk oor een van die kanale. Faks- en internetgeriewe is beskikbaar. Volledige Engelse ontbyt word bedien, en aandete kan op vooraf versoek voorsien word. Eet by een van 2 uitstekende restaurante langs die Marina Martinique.

Daar is 5 km se kanale en waterweë binne die Marina, en Marina Martinique B&B het 'n pontonboot vir sonsondergangvaarte. Die water in die kanale is helder, skoon seewater en is veilig om in te swem. Gaste is welkom om hul eie kano's saam te bring om op die kanale te gebruik. Die wonderlike strande van St Francisbaai, met alles wat hulle bied, lê net buite die Marina.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Barend S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer terugkeer en ander verwys en perfek vir ons huweliksherdenking. Die verblyf was baie beter as die advertensie en foto. Die foto van die gebou...
Sien meer
Okt 2025
Theo F
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was pefek - Verdien 5 Ster + Status. Fantasties
Sep 2025
Marc A
Besigheidsreis
5.0
Warm hosts, stunning view, delicious breakfast! I had the most wonderful stay at Marina Martinique B&B! From the moment I arrived, Joha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Christo V
Gesin met tieners
5.0
Baie tegemoedkomend en vriendelike ontvangs. Baie lekker oornag. Ons sou baie graag langer wou kuier.
Jul 2025
Maliza M
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Dit is die mooiste plek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Die gasvrou gaan uit haar pad uit om mens behulpsaam te wees. Baie vriendelik en...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina Martinique B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYzA1YzQ0LTYwNWQtNDhhYi05NDA1LTExOWU4N2M2NjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 972 Tobago Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076259781459 24.913102984428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang