Successfully reported
+67

Claptons Beach 2

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis bootrit op die Marina Martinique-kanale. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 7 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Northern Access Rd, Marina Martinique, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clapton's Beach 2 is 'n lieflike selfsorg-grondvloerwoonstel in die Marina Martinique-sekuriteitskompleks tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Dit grens direk aan die seewaterkanale wat deur Marina Martinique kronkel en is naby veilige strande en lieflike restaurante.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 14 en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het wat geskik is vir kinders. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n lieflike oopplan-ontwerp met ononderbroke uitsigte oor die kanale en beskik oor 'n sitarea met 'n TV wat Amazon Prime en YouTube bied. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Claptons Beach 2 het 'n lieflike skaduryke patio met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kan gebruik maak van die 2 kano's op die kanale. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem, vanaf die stoep visvang en kanovaart.

Daar is ook 'n UPS tydens beurtkrag. Gaste kan ligte, die TV en Wi-Fi gebruik tydens kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theresa B
Saam met vriende
5.0
We had an unforgettable time. I highly recommend staying at Clapton's Beach 2! The hosts at Clapton's Beach 2 are incredibly warm and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker. Mense is baie gasvry. Die plek is netjies en het 'n baie mooi uitsig.
Aug 2025
Ella A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties mooi, asemrowend en lekker. Wat 'n wonderlike plek. Als wat mens in 'n vakansiehuis wil hê. Verwelkoming was topklas en die eenheid is bitt...
Sien meer
Jul 2025
Ann B
Gesin met tieners
5.0
Better than home. This was one of the best places we have stayed in. Our hosts went above and beyond what was expected. We had a welcom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik net tekort. Bonus heerlike weer gehad! Ons het heerlik gebly, was regtig goed ontvang deur Andre. Soos Andre se, gekom as vreemdelinge en weg ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 18 Northern Access Rd, Marina Martinique, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons Beach 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Northern Access Rd, Marina Martinique, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b8c2c8921cc406dbd167699675779e3c28958ad7f6636ca0d918370e6a6d79034f8aab6dfdb690f843a571c8e8512bc81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 18 Northern Access Rd, Marina Martinique Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07686735776 24.919874480438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang