Successfully reported
+24

Marina point 25

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Marina Point, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marina point 25 is 'n eksklusiewe eiendom met sy eie jetty in Port Owen se marina. Dit is net 'n paar minute se ry van die vissersdorpie genaamd Laaiplek af, en Kaapstad is sowat 145 km van hier af.

Dié vierslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 8 mense en daar is 2,5 badkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Stort en badgeriewe is beskikbaar.

Dié vakansiehuis het ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 mense in die eetarea en die woonkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met die volle DStv-pakket sowel as Showmax. Beperkte WiFiis ook beskikbaar. Tydens beurtkrag dryf 'n omskakelaar die TV en dekodeerder aan, daar is ook 'n UPS vir die WiFi en beurtkraggloeilampe in die meeste van die areas in die eenheid. Die leefarea lei na 'n houtdek en jetty met braaigeriewe wat toegeboud is.

Daar is net 1 onderdakparkeerplek, maar wel parkeerplek op staat buite die ingang vir nog gaste.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Renata R
Saam met vriende
5.0
Wonderful. We had a wonderful stay at Marina Point 25. Definitely 5 star, great location, upmarket with everything that one needs. Host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Natasha P
Saam met vriende
5.0
Wonderlike naweek. Die huis was wonderlik toegerus, en die eienaar/gasheer was amazing. Sy het soveel moeite gedoen om vir al die karre ekstra parking...
Sien meer
Sep 2025
Laurinda J
Saam met vriende
5.0
Baie goed. Dit was baie lekker. 'n Tuimeldroër sal net aanbeveel word.
Aug 2025
Daniel W
Saam met lewensmaat
5.0
Wat kan ek sê, ons het dit geniet en as ek kan, sal ons weer so maak. Moet sê, uitsig uitstekend, bring die rustigheid na vore. Huis goed ingerig en a...
Sien meer
Jan 2025
Kenneth P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het gevoel asof ek in my eie vakansiehuis was. Ongelooflik mooi plek. Ons het baie baie lekker gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 25 Marina Point, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina point 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Marina Point, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYmU1NDM4LWFjNzUtNDEyMi04ZDc3LTgwMTBjZGQ4Y2I3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 37 5 1 5 25 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786592173726 18.148529488886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang