Successfully reported

Marina Sands 11

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wilma F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Dit was baie lekker en gerieflik. Ons het baie lekker gekuier saam met vriende. Die verblyf was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadeem A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

We had a wonderful stay and will definitely be back. We had an amazing break at Marina Sands 11. A great place to just unwind and spend good quality time with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chante D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

We really enjoyed it. There was no Wi-Fi. The view was really good. We weren't happy with the fact that we can't make noise or play loud music, but we enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Marina Sands 11
We apologize for any inconvenience. There was Wi-Fi available, guests should call True Technologies to activate. All the info is available on a notice next to the TV. We received no requests to assist. The house rules were very clear on the registration document sent to the guests before finalizing the booking.

Tashreeqa R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderful weekend away. The place was very clean, the view was breathtaking. Real value for money. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Dit voel soos vakansie! Indien ek 'n voorstel kon maak dat die badhanddoeke op 'n meer gereelde basis vervang moet word, maar verder is dit tops! Vreeslike lekker plekkie langs die kanaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Marina Sands 11
Ons wassery is daagliks oop sodat gaste kan enige tyd diens versoek.

Buyiselwa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

It was a real home away from home. Amazing place. Marina Sands is an awesome place to be especially with family. its value for money. I would like to go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Lekker gerus. Dalk 'n gasplaat vir kosmaak of water kook. Eksta lanterns veral in tyd wat ons nou in lewe met loadshedding. Een is te min. Gaste net in kennis stel as daar 'n 12 uur-afsluiting van krag gaan wees sodat hulle kan beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Marina Sands 11
Thanks, we will attend to it.

Kendra-lynn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Was an awesome stay. We would definitely be returning to this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warner H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2021

Awesome site, difficult to get to with small kids and one remote. Steps going down not the safest, have to open for the other if one wants to go. Lovely restaurants, bad lighting at braai facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hazel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Was fantasies. Sal weer gaan, die wegbreek het baie goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 172

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 3 225
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 225
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 225
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm Drive, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjz5rlNb0o5U6bWa62OGwBZvPG4TJJFOUUu12jj4cBr3eQBldFk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 225 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Island Palm Drive Marina Martinique 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -34.077677777778 24.919547222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang