Marina Sands 13A
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, 13A Marina Sands Marina Martinique, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 518R1 291 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marina Sands 13A is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, Jeffreysbaai en bied ongelooflike uitsigte oor Marina Martinique se kanale en see.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ingeboude kaste en 'n lessenaar met 'n stoel. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitarea en 'n TV met Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar en daar is 'n omsetter in die geval van beurtkrag.
Gaste het toegang tot 'n sitarea met stapeldeure wat na balkon lei met pragtige uitsigte. Daar is ook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dolphin Drive, 13A Marina Sands Marina Martinique, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Sands 13A het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, 13A Marina Sands Marina Martinique, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang