Marina Sands 36
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, 36 Marina Sands, Marina Martinique, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Marina Sands 36 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige kusdorpie Jeffreysbaai en bied asemrowende uitsigte oor die Marina-kanale en die see. Hierdie woonstel bied gerieflike, ontspannende verblyf aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea. Albei slaapkamers het toegewyde werkstasies vir gaste wat moet werk. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis met pragtige see-uitsigte. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Die verblyf het 'n omsetter vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Marina Sands 36 is net 'n entjie vanaf die strand geleë en bied maklike toegang tot die sand en branders. Die woonstel is ook naby plaaslike restaurante en gewilde besienswaardighede soos die Wacky Waterpark, wat dit die ideale vakansieverblyf vir die hele gesin maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dolphin Drive, 36 Marina Sands, Marina Martinique, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Sands 36 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, 36 Marina Sands, Marina Martinique, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang