Marine 5 Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Haarlem Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marine 5 Guesthouse, geleë in Stanford's Cove, is 'n luukse gastehuis wat uitkyk oor die Walker Bay Marine Big Five-bewaringsgebied in De Kelders. Die gastehuis skuil tussen rots en fynbos en bied ruim kamers en fyn Suid-Afrikaanse eetplekke, wat sal verseker dat jou verblyf onvergeetlik sal wees.
Verblyf word gebied in 3 gastekamers wat uitkyk op die see, elk met 'n koningin- of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer; en is toegerus met 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang word voorsien.
Met slegs 3 suites wat na die see kyk, word gaste privaatheid en luuksheid gewaarborg terwyl hulle die skoonheid van Moeder Natuur geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eulindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Haarlem Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Marine 5 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Haarlem Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang