Successfully reported

Marine Drive 49

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon en gerieflik. Skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Puik, niks minder nie. Perfek geleë plekkie wat skoon en vars ruik, tot die handdoeke en linne. Puik gasheer. Dankie, ons het so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issabel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Love die verblyf. Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Host was accommodating and friendly. Exceptional. Was central and perfect for our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tryphosa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing. Very nice place, friendly host, it was closer to everything we wanted to do, beachfront, it's a perfect place for vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilige verblyf en uitstekende waarde vir geld. Alles was soos geadverteer. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Die see is oorkant Marine Drive met lekker draf, stap en fietsry roetes. Die Boardwalk Winkelsentrum is 1.4 km naby. Stil en rustige area. Ons het die Gesinswoonstel geniet en kan dit regtig aanbeveel. Mariliesh was ook 'n uitstekende gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Sal maklik weer daar bly. Baie lekker gebly. Plek was skoon en het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Weereens baie lekker gebly. Marine Drive 49, is ons 1ste keuse vir blyplek in PE. Dit is skoon, netjies, veilig en volledig toegerus met alles wat nodig is. Veilige parkering op perseel. Baie goeie kommunikasie deur eienaar. Gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomawethu M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Fantastic. It was great and I enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombetemba J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Improve your mattress. Peaceful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b416127410ef4cb64621717a23b1493a394259d2d4c94220524e37452f8e0d4ea34c1bffd9f0716565306513eb18fabe00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 49 Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989439846675 25.673255889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang