Marine Paradise Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 De Jager Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af.
Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte het. Daar is 3 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is. Die boonste verdieping het 'n kombuis en kan as 'n hele eenheid of as 'n vakansiehuis bespreek word teen 'n spesiale tarief.
Gaste op die boonste verdieping het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer wat 'n uitsig oor diesee het, sowel as 'n sonkamer met 'n uitsig van die sonsondergang agter die berge. 'n Kontinentale ontbyt word gedurende die stilseisoen bedien, maar nie tydens die spitseisoen nie, en ook heel jaar lank nie vir die enkelwoonstel nie.
Marine Paradise Guest House bied die ideale omgewing vir dolfyn- en walviskyk, sowel as voëlkyk. Die strand word via 'n privaat houttrap bereik. Onthou om jou verkyker en kamera saam te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andries Du
Preez
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 De Jager Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Marine Paradise Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 De Jager Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang