Successfully reported
+15

Mariner's Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 955 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mariner's Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Houtbaai, naby die gewilde Mariner's Wharf en hawe. Dit is 'n wonderlike tuisbasis vir 'n klein gesin, 'n groep vriende of sakereisigers vanwaar hulle hierdie lewendige kusvoorstad in Kaapstad kan verken en geniet.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n kleuterbedjie, en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad en stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste (Netflix). Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met sitplek en ongerepte uitsigte oor die strand geniet. Die eiendom spog met 'n gedeelde swembad en 'n privaat braai en vuurput. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 34 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 19 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ad9a2445816151b6df31dd71865fede2ee9995edf08ccd6c3a9b5247a65feb3b20f611bf3a25c6ff07a8e928a179ce4c0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 955 per nag (plek vir 4) 19 Sluysken Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.046503438432 18.34779142209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang