Successfully reported
+41

Maritz Country Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Keetmanshoop, Namibia, Karas
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maritz Country Lodge is net 4 km suid van Keetmanshoop en is naby toeristebestemmings in die suidelike streek van Namibië soos die kokerboomwoud en die Visrivier-canyon.

Daar is moderne bungalows met lugversorging, TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n restaurant, kroeg en swembad in. Die lodge is ook beskikbaar vir verjaarsdagpartytjies.

Gaste kan by Keetmans 1 Stop stilhou en by die Wimpy 'n maaltyd en koffie geniet. Dus is dit die ideale stop vir gesinne. Die lodge bied gaste die geleentheid om die land se prag te ontdek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lesley J
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and well worth every cent! Service was great from booking in to our departure. Accommodation was comfortable and extremely nea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Connie H
Saam met vriende
5.0
Uitstekend, voel soos my eie huis. Altyd 'n wenner en jy is vir seker van goeie diens van die personeel. Dit is skoon, word goed in stand gehou en ons...
Sien meer
Aug 2025
Jessica S
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stay. It was a great overnight stay. Had everything we needed. The breakfast was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Camilla S
Gesin met tieners
5.0
Great facility and conveniently situated! Very friendly and efficient staff! Stunning rooms with much-needed air conditioners. The staf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lutz S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We'll be back. Thanks to Willem and his staff for an unforgettable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thanett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • B1, Keetmanshoop, Namibia, Karas
  • Gaste dink Maritz Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Keetmanshoop, Namibia, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2136708e476d106e527153275efeeb96b989441723f3ebf3f687a6fddd249c3df3c9685a92497fa00ddc4b9fdffe9a8a0e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 B1 Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.611938784393 18.166704180301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang