Successfully reported

Maritza Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Het aan alles voldoen wat ons nodig gehad het. Baie gerieflik, sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great, welcoming, clean, fully catered, safe, beautiful. Felt very welcomed on arrival, especially by the dog Chester. The place was clean and was kept clean throughout our stay. Special thanks for providing us a lekker braai area to watch the Bokke game!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline Dawn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable. Very basic but clean, affordable, all you need for a night's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die dekor was baie nostalgies. Ons het baie lekker gebly, stil area en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorain V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Cosy and warm. We arrived late. We had no problem getting in. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Die beste na 'n lang reis. Baie lekker gebly. Sulke nice mense en behulpsaam, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helenamoses136@gmail.com M
1 nag
5.0
Feb 2025

Rustig, veilig en skoon. Ja, ek het lekker gebly, die gasvrou en familie was baie gaaf en behulpsaam met goed wat ek mee gesukkel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Dit was heerlik rustig en lugversorger het baie gehelp. Gawe eienares!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste W
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Rustig, veilig en binne loopafstand van winkels, eetplekke en so meer. My verblyf by Maritza was aangenaam. Die kamer was netjies en warm, met genoeg komberse vir die koue temperature, en 'n lig aan in my selfsorg, vir my vroeë oggenduur aankoms. Die gastehuis se mense laat jou welkom voel en is gedurig in kontak met kliente, van begin van bespreking, kamer keuse, aankoms en vertrekpunt. Sleutels was maklik bekombaar, ek sal Maritza sterk aanbeveel vir verblyf in Carnarvon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Skoon en netjies. Lekker vir oornag. Ja, skoon en netjies. Goeie opsies vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Grey Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZmNiOGE3LTIxZDMtNGJlNS04ZTE4LTcyOWY3YTc4YzU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 1 Grey Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.969367563954 22.129693734918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang