Marlene's Gastehuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Steyn Street, Carletonville, 2500, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marlene's Gastehuis bied gerieflike verblyf in Carletonville, 'n myndorp wat wes van Johannesburg lê. Die dorp is een van die rykste goudproduserende gebiede ter wêreld en spog met een van die diepste myne.
Die gastehuis beskik oor 4 gasteslaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die oorblywende slaapkamers albei 2 enkelbeddens het.
Die slaapkamers is toegerus met 'n yskassie, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv. Gaste is welkom om in die gemeenskaplike swembad af te koel of in die lapa te ontspan.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Losberg-staproete, valskermspringklub, grotte op Kleinfonteinplaas, Abe Bailey-natuurreservaat en Goldfields-Wes-gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 41 Steyn Street, Carletonville, 2500, Gauteng
- Gaste dink Marlene's Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Steyn Street, Carletonville, 2500, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang