Marlot Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Devenish Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marlot Guest House is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë, naby die sakekern en winkelsentrums. Die lieflike grasdak gastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat besienswaardighede en doendinge in die area wil verken.
Verblyf word gebied in 23 kamers wat bestaan uit enkel-, dubbel- en gesinskamers. Die kamers met lugversorging is tussen 'n welige en versorgde tuin geleë, en elke kamer het sy eie privaat ingang. Elke kamer het sy eie badkamer, en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 12 DStv-kanale.
Die gastehuis bied óf 'n kontinentale óf volledige Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste. Spesiale dieetvereistes kan voorsien word. Lughawependeldienste kan ook op versoek gereël word. Marlot Guest House bied ook gratis WiFi aan alle gaste, konferensiegeriewe vir tot 40 mense, 'n knus kroeg met verversings, 'n goed versorgde swembad, veilige onderdakparkeerplek en wasgoedgeriewe.
Die gastehuis is ongeveer 11 minute vanaf Polokwane Internasionale Lughawe, en is ongeveer 14 minute vanaf Meropa Casino and Entertainment World. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en kroeë nie ver van die gastehuis af nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ashock Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 49 Devenish Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Marlot Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Devenish Street, Polokwane, 0700, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang